Hoërskool Overkruin rugbyspeler word gekies vir die Bokkieweek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overkruin rugbyspeler Brian Coetzee ( gr. 8 ) is vir die o. 14 N-Tvl AVS-rugbyspan gekies wat van 7-11 Julie aan die Bokkieweek in Mookgophong (Naboomspruit) gaan deelneem. Baie geluk, Brian!










