Hoërskool Jim Fouché atlete presteer puik tydens die ASA-byeenkoms in Pretoria
ADVERTISEMENT
Bertie Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché het die afgelope skoolvakansie uitstekend presteer by die ASA-byeenkoms wat van 21-23 Maart in Pilditch, Pretoria plaasgevind het. Bertie behaal ‘n SA 3de-plek in die 200 m (mans o.20-afdeling) met ‘n tyd van 20,79sek.
- Danny Melaat word aangewys as die o.18 SA-driesprongkampioen! Hy behaal ‘n afstand van 14,54m
- Danell Oelofse eindig algeheel derde in die 2000 m-hindernis vir vrouens o.18 met ‘n tyd van 07:17.49.
Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op hierdie atlete.
Bertie Cruywagen
Bertie Cruywagen
Cruywagen Bertie
Danell Oelofse
Danell Oelofse
Danny Melaat
Danny Melaat
Danny Melaat
Oelofse Danel










