Laerskool Truida Kestell se 0.13 atletiek meisies ontvang die wisseltrofee
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se 0.13 meisies wat die wisseltrofee ontvang het vir die beste meisies 0.13 groep wat op 12 Maart aan die Vrystaat-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Hartlik geluk ons is sommer baie trots op elkeen van julle!

LINKS NA REGS: Nelisa-May Doman; Jemma Shepherd; Rhoné Naude; Carla Britz; Natané Dietrichsen; Kaylie de Bruin

Luné Hilario









