Laerskool Vredendal atlete neem deel aan die SA Atletiek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Victor Latgan, Danè Lans, Tyron Oncke, Mieke Roux en Katie Swanepoel is in die WesKaap atletiekspan opgeneem wat 22-24 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Polokwane gaan deelneem. Tydens die NWB-atletiekbyeenkoms is Dané Lans en Tyron Oncke as Victrix en Victor Ludorum aangewys.












