Hoërskool Ermelo het aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms te Hoërskool Hans Moore deelgeneem
ADVERTISEMENT
Goed, beter, Erries! Op Vrydag 2 Februarie het die Erries . As gevolg van die weer het slegs 60 uit 140 items plaasgevind, maar steeds het die Erries hul staal gewys en met 12 goue medaljes, 17 silwer en 13 brons teruggekeer. Hoërskool Ermelo is uiters trots op ons atlete. Sterkte met die voorbereiding vir die naderende Interhoër-byeenkoms.

Janeske Janse van Rensburg

Mnqobi Mabuza

Mark Human links en Siyanda Yende regs

Vicky Jansen van Rensburg

Armand Coetzer

Francois Homan

Carel Jacobsz

Johanco Griesel

Elizma Swart

Jordaan Griesel

JJ Erasmus

Hayley van der Walt

Mia van Deventer

Mia Davel

Kryn Romijn

Tyrone Berning









