AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Augsburg Landbougimnasium leerders is geseënd met vele talente

  • Hoërskool Piketberg Top 10 akademiese presteerders

  • Cannons Creek Independent School support Santa Shoebox

  • Brackenfell High School Sports Awards 2025

  • Durbanville Voorbereidingskool leerders ontvang verskeie medaljes en sertifikate


Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Hoërskool Durbanville›[Onderhoud] Hoërskool Durbanville Dogtershokkie Eerstespankaptein – Kiara Kömmer

[Onderhoud] Hoërskool Durbanville Dogtershokkie Eerstespankaptein – Kiara Kömmer

By Karien Frans
13th August 2025
221
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Durbanville en Hoërskool Stellenberg hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Kiara Kömmer, Dogtershokkie Eerstespankaptein van Hoërskool Durbanville te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

 Wat is julle span se sterkpunte hierdie jaar? Een van ons span se sterkpunte is ons vertroue in mekaar. Ons verstaan dat dit nie gaan oor die individuele in die span nie , maar eerder as n hoe ons speel as n  eenheid. Elke speler bring iets uniek aan die spel en ons werk saam as n span om dit teen voordeel te gebruik.

Wat beteken dit vir jou om die skool se eerste hokkiespan te lei? Om die skool se eerste hokkiespan te lei, is vir my ’n ongelooflike eer en voorreg. Ek sien dit as ’n geleentheid om my span te inspireer, om vertroue in elke speler te bou, en om saam ’n kultuur van eenheid en trots te skep. Dit gaan nie net oor wen nie, maar oor hoe ons groei, saam leer en ons skool se naam met eer te dra.

Het jul skool `n groot hokkiekultuur en hoe belangrik is sukses vir julle span om dit te volhou? Ons skool het beslis ’n sterk en groeiende hokkiekultuur. Dit is iets waarop ons trots is, en wat elke jaar sterker word danksy toegewyde spelers, afrigters en ondersteuners.Ons hokkie het gegroei tot waar dit is vandag ten danke van die harde werk, bloed , sweet en trane van die wat die kit voor ons gedra het.

Wat wil julle as `n span in 2025 bereik? In 2025 wil ons as span groei ,nie net in hoe ons speel nie, maar in wie ons is. Ons wil mekaar sterker maak, selfvertroue bou, en elke wedstryd aanpak met   geloof , in onsself, in mekaar, en in die groter plan wat vir ons gelê is.  Alles wat ons doen, doen ons tot eer van Hom.

Watter wedstryd en/of toernooi is vir jul die spesiaalste en hoekom? Defnitief interskole. Die gees, passie en hart wat saam met interskole gepaard kom is iets onbeskryflik. Om te kan sien hoe die span bymekaar kom tydens die wedstryd is so spesiaal.

Is daar ‘n hokkiespeler of sportfiguur na wie jy opkyk, en hoe het hulle loopbaan jou benadering tot die spel beïnvloed? Die sportfiguur na wie ek die meeste opkyk, is my suster, Lisa Kömmer. In 2022 was sy die kaptein van ons eerste hokkiespan, en ek was ongelooflik geëerd om daardie jaar deel van die span te wees toe ons die liga gewen het. Haar passie vir die sport was aansteeklik; sy het elke keer gespeel asof dit haar laaste wedstryd was. Sy het nooit net vir haarself gespeel nie , sy het vir die span, vir die skool, en vir die liefde van die sport  gespeel. Lisa het my gewys dat ware leierskap begin by diensbaarheid, en haar toewyding het my eie benadering tot hokkie en spanwerk vir altyd verander.

 

Kiara Kömmer

Ons het ook met die afrigter van dié span, (AK Tonga) gesels:

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? Passie vir die skool. Goeie spel en dat hulle nie die skool en gemeenskap gaan teleurstel nie.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (physically and mentally) Ons analiseer die opponent en hulle gaan hul liggame druk.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons verdediging en spoed.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? Ek kyk op na my vrou wat altyd daar is vir my en my dra deur als. My tweede persoon na wie ek opkyk is my ma wat ongelukkig nie meer met ons i vandag nie. Sy het ’n groot impak in my lewe gemaak

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan/veld hardloop? Make it count it is personal.

 

 

TagsHS Durbanville vs HS Stellenberg 2025
Previous Article

Hoërskool Jim Fouché fietsryer blink uit

Next Article

[Onderhoud] Hoërskool Durbanville Seunshokkie Eerstespankaptein –Hugo Bredell

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Stellenberg Eerstespan Rugbykaptein – Christian Jansen van Rensburg

    12th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Stellenberg Dogtershokkie Eerstespankaptein – Helen de Kock

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool StellenbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Stellenberg Eerstespan Netbalkaptein – Mila Havinga

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Durbanville Eerstespan Netbalkaptein –Ilse Mienie

    13th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Durbanville Eerstespan Rugbykaptein – Juan Smit

    12th August 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud] Hoërskool Durbanville Seunshokkie Eerstespankaptein –Hugo Bredell

    13th August 2025
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart atlete hou hul naam hoog by die SA-kampioenskappe

  • Eastern CapeLaerskool KabegaPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Kabega Primary learners included in the EP sevens team

  • Edgemead High SchoolRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Edgemead High School Art learners took part in the Stellenbosch Eisteddfod

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us