Hoërskool Montagu
Hoërskool Montagu netbalspeler toer na Dubai
Hoërskool Montagu talentvolle netbalspeler Tasneem Steyn was gekies vir die Travel & Sport-uitnodiging Netbalspan wat vanaf 28 November tot 6 Desember in Dubai deelgeneem ...SA Atletiekkampioenskappe prestasie vir Laerskool Montagu
Laerskool Montagu is baie trots op die twee atlete wat aan die SA Kampioenskappe in Polokwane deelgeneem het. Hulle het uitstekend presteer en die ...Hoërskool Montagu Matriekuitslae 2023
Hoërskool Montagu is voorwaar baie trots op die Matriekklas van 2023! Ons matrieks van 2023 lewer 4 leerders met `n gemiddelde A-simbool en 11 ...




