Netbal prestasie vir Curro Mosselbaai
ADVERTISEMENT
Curro Mosselbaai se Marli Marais is ingesluit in die Eden-distrik se o.18 netbalspan! Wat ’n ongelooflike prestasie, Marli – ons is baie trots op jou! Sy gaan hierdie vakansie in Riversdal deelneem aan die interdistrikte toernooi – ons hou duimvas! Sterkte, Marli! Gaan wys wat in jou steek!










