Hoërskool Dirkie Uys netbalspelers is gekies vir die Weskus-span
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Dirkie Uys netbalspelers is gekies vir die Weskus-span wat 2-5 Julie in Riversdal aan die Wes-Kaap Interdistrik toernooi. Baie geluk Tiere!
Weskus spelers










