CHS spelers in Oos-Kaap Netbalspan
ADVERTISEMENT
Die finale Oos-Kaap-netbalproewe het op 21 Mei 2022 in Gqeberha plaasgevind. CHS het vier verteenwoordigers in die verskillende ouderdomsgroepe.
Shani Coetzee (o.15), Bianca Duvenage (o.14), Janke Pressly (o.14) en Me-Kaylen Ruiters (o.14) is almal in die Oos-Kaapspanne opgeneem. Hulle sal vanaf 26 tot 29 Junie aan die All Aged SA Hoërskole-toernooi deelneem.

Voor: Bianca Duvenage. Links middle: Janke Pressly. Regs middle: Me-Kaylen Ruiters. Middel agter: Shani Coetzee.









