Laerskool Aliwal-Noord kies hul leiers vir 2025
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord kies hul leiers vir 2025. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as leiers, mag jul leierskap ander inspireer om ook die skool so te dien.
Alie-Raad Baie Geluk aan die volgende graad 7’s wat verkies is tot ons Alie-Raad 2025!!!
Seuns:
- Barend Botha-Arends
- Josua Bothma
- Luan Fourie
- Johan Janse van Rensburg
- Evan Kieck
- Junior Mohapi
- Mlozi Sanda
- Ricus Stapelberg
- Iviwe Stephen
- Junior van Zyl
Dogters:
- Kara de Wet
- Mikhulu Huluhulu
- Nina Joubert
- Kgalalelo Leanya
- Lia Lubbe
- Sanelisiwe Ndlalasi
- Sarie Thompson
- Nika van Zyl
- Mieke Vorster
- Natasha Weitsz
![]()
Koshuisprefekte 2025:
Baie Geluk aan die volgende graad 7’s wat verkies is as Koshuisprefekte van 2025 vir Laerskool Aliwal-Noord.
Seuns:
- Evan Kieck
- Mlozi Sanda
- Junior van Zyl
- Dogters:
- Sarie Thompson
- Nika van Zyl
![]()










