Hugenote Laerskool gimnaste presteer
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool gimnaste presteer: Laerskool is baie trots op Nika Lerm wat die afgelope naweek aan die Kaapse Wynland Distrik Artistiese Gimnastiekbyeenkoms deelgeneem het. Sy het vier goue medaljes verower en is ook as die wenner van haar ouderdomsgroep aangewys. Ek wag nog vir inligting oor SA’s. Ek sal stuur as ek voor die einde van die dag kry.
![]()
Baie geluk aan Mikyle Joubert en Emma Thiart wat ons distrik by die Wes-Kaapse Gimnastiekkampioenskappe verteenwoordig het en beide silwer medaljes verower het. Ons is baie trots op julle!
![]()










