Laerskool WA Joubert se dogter-leerlingleiers woon ‘n leierskapswerkswinkel by.
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert se dogter-leerlingleiers het gedurende die kwartaal ‘n leierskapswerkswinkel bygewoon by Hoërskool La Rochelle en geleer oor vyf belangrike waardes van ‘n goeie leier – en hoekom kommunikasie koning is! Hulle is gereed vir groot dinge!

Lorian Brander, Abby Hanekom, Mischa Adams, Laurette Blanch, Charne Davids, Stephanie Louw en Angie Hanekom









