Tien netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is in verskeie Wes-Kaap netbalspanne verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie tien netbalspelersvan Hoër Meisieskool Paarl wat verkies is tot verskeie Wes-Kaapse netbalspanne.Ons wens die leerders sterkte toe met die netbal seisoen.
- Marli vd Westhuizen -0.14 Oaks
- Debra de Wet -0.14 Willows
- Marné Smit – 0.15 Willows
- Deruscka Grobbelaar – 0.15 Willows
- Dannelle – Bekker -0.16 Cedars
- Marianne Malan – 0.16 Oaks
- Jani Visser – 0.17 Cedars
- Cara Els – 0.17 Willows
- Anke Stofberg -0.18 Oaks
- Elzahn Nel – 0.18 Willows










