Die nuwe SA-skopbokskampioen is ‘n Hoërskool Waterkloof leerder
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots dat ons kan sê dat die nuwe SA-skopbokskampioen, oftewel ‘kickboxing’ vir 2023 ‘n Klofie is! Eward Soer het Gauteng-Noord by die SA-kampioenskappe verteenwoordig. Hy het ook tydens dié geleentheid as amptelike skopboksafrigter gekwalifiseer. Hy het albei die kategorieë gewen en is as die kampioen in beide afdelings aangewys. Baie geluk met die uitsonderlike prestasie, Eward! Hoërskool Waterkloof is trots op jou!
![]()










