Laerskool Outeniqua leerder presteer in skopboks
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Duané Boshoff wat aan die Eden Kampioenskappe deelgeneem het. Sy het uitstekend presteer in haar afdeling en drie goue medaljes verower. ’n Uitsonderlike prestasie – Laerskool Outeniqua is trots op jou, Duané!










