Laerskool Stulting geniet Robotika klas
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting se Gr.4 klas moes onlangs ‘n helikopter ontwerp wat 1), ‘n motor het wat werk en 2), kan lees hoe ver die helikopter vanaf die grond is deur gebruik te maak van sensors. Hierdie dogters vertoon hul helikopter en die program wat wys hoeveel meter die helikopter vanaf die grond is. Hou die toekoms dop vir die klomp in die ingenieurs wêreld.
![]()
Kodering is die taal van ons toekoms en elke leerder moet die geleentheid gegee word om dit aan te leer. Soos wat ons die leerders in die klaskamers observeer het, het ons agter gekom dat dit pret is, en dat die leerders saam baie kreatief kan raak met dit en.

















