Laerskool Stulting Primary se Graad 1’s geniet robotika
ADVERTISEMENT
Eerste bou-dag in Robotika vir Laerskool Stulting Primary se Graad 1’s. Hierdie week het die robotte amptelik begin vorm aanneem by die Graad 1 klasse. Dit was ’n groot dag vir ons jong spanne.





















