Laerskool Outeniqua leerder presteer in skopboks
ADVERTISEMENT
Duané Boshoff leerder van Laerskool Outeniquahet die naweek van 26-29 April aan die SA Skopboks Kampioenskappe in New Castle deelgeneem. Sy verower 2 brons medaljes. Baie geluk!