HS Strand leerder het aan die SA Junior Skopbokskampieonskap deelgeneem
ADVERTISEMENT
ALEX HON – SUID-AFRIKAANSE SKOPBOKSKAMPIOEN
Alex Hon het op vanaf 12-15 Mei aan die Suid-Afrikaanse Junior Skopbokskampioenskap in Mosselbaai deelgeneem. Daar het hy pragtig presteer en die titel as Suid-Afrikaanse kampioen vir onder 84kg-deelnemers ingepalm.
![]()









