Laerskool Pietersburg-Oos netbaldogters gekies vir Limpopo Netbal spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Pietersburg-Oos se netbaldogters wat in die Limpopo spanne opgeneem is en hul provinsie gaan verteenwoordig by die S.A. All Ages Toernooi in Junie.











