Home›Regional News›Eastern Cape›Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
ADVERTISEMENT
Die o.11-netbalspan van Laerskool Aliwal-Noord het op 14 Maart aan ’n toernooi in Middelburg deelgeneem. Die dogters het met groot entoesiasme en spanwerk op die baan gespeel en hul beste gelewer in elke wedstryd. Hulle is blootgestel aan goeie kompetisie en het waardevolle ervaring opgedoen. Ons is trots op hul sportmangees, deursettingsvermoë en die wyse waarop hulle die skool se naam hoog gehou het.
TagsNetbal
Related articles More from author
Dundee High School Netball and SALA finals results
21st September 2023Laerskool Wierdapark 1ste netbalspan 2022
10th March 2022By Karien FransLaerskool Muldersdrif netbalspelers presteer
13th April 2026By Charl Paulse









