Laerskool Pietersburg-Oos leerder presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Pietersburg-Oos is baie trots op RJ Odendaal . Hy het sy plek volgestaan in die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie en het deurgedring na die finaal! Wat ‘n wonderlike prestasie.










