Hoërskool Transvalia leerders deur na die ATKV-redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge het tydens die interne redenaarskompetisie deurgedring om aan die ATKV-redenaarskompetisie te gaan deelneem.
JUNIORS – Graad 8 en 9
- Yolané Botha
- Milan Brisley
- Janika Le Riche
- Abigail Webb
- Marika Wilken
- Luan du Toit
- Logan le Roux
- Lize vd Heever
- Jaco-Niël Verwey
Die beste 3 junior redenaars is aangekondig nl.
- Derde plek: Jaco-Niël Verwey
- Tweede plek: Logan le Roux
- Eerste plek: Abigail Webb

SENIORS – Graad 10 – 12
- Elizabeth Aucamp
- Tayla Brisley
- Lana Dekker
- Ajee de Villiers
- Lume Janse van Rensburg
- Marli Janse van Rensburg
- Emri Prinsloo van Zyl
- Melissa van Staden
- Megan van Wyk
- Nanje van de Reede
- JJ le Riche
- Mosa Tladi
- Henco Kleynhans
Die beste 3 senior redenaars is aangekondig: nl.
- Derde plek: Marli J v Rensburg
- Tweede plek: Ajee de Villiers
- Eerste plek: Nanje van de Reede










