Hoërskool Swartland tennisuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland het Woensdag, 24 Januarie teen Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes dubbels en gemengde dubbels gespeel. Ons A-span wen 13-4. Die B-span verloor 2-14.
Baie geluk aan die eerste seuns- en dogterstennisspan met die puik prestasie.










