Laerskool Truida Kestell tennisspeler skitter by die Mini Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Linzi Botha leerder van Laerskool Truida Kestell wat die vakansie aan die Joburg 2026 Mini tennistoernooi deelgeneem het. Sy het 2de geëindig in die 0.14 kategorie .









