Hoërskool Stellenberg tennisuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenberg is trots op ons Stellenberg Tennis spelers wat onlangs vir WP teen die Boland Caveliers gespeel het.
Seuns o.14:
- Erik vd Westhuizen
- Antonio Filipi
Meisies o.15:
- Ilke vd Merwe
- Alida Nel
- Nica de Andrade
Meisies o.18
- Lusche Koen
Stellies Trots!!
![]()










