Laer Volkskool Tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Tydens die Somerfees wat die afgelope naweek in Burgersdorp plaasgevind het, is Laer Volkskool se eerste 4 spelers as wenners van die dag aangewys.
Die uitslae is as volg:
- Francois Naudé en Petrus Wolfaardt
- Wen Burgersdorp 5-2
- Wen Aliwal-Noord 4-3
- Wen Cradock 5-2
- Wen Karel Theron 7-0
- Finaal: Wen Cradock 6-1
Pieter Nel en Louis de Wen Burgersdorp 6-1
- Wen Aliwal-Noord 6-1
- Wen Cradock 4-3
- Wen Karel Theron 6-1
- Finaal: Wen Cradock 5-2
Die seuns het pragtig gespeel en alles gegee tot die laaste bal geslaan is. Welgedaan seuns!











