Laerskool Gericke het 2 Wes-Kaap Atlete wat aan die SA’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke is baie opgewonde hulle het 2 Wes-Kaap Atlete wat aan die SA’s gaan deelneem. Hartlik geluk julle en voorspoed vir julle items.
- Caleb Seroot – S o.13 800m Boland 3de, Wes-Kaap 3de
- Ruben Giliomee – S o.11 70mH Boland en Wes-Kaap Kampioen (1ste by beide)
![]()










