Hoërskool Swartland tennisleerder neem deel aan Boland Kavaliers
ADVERTISEMENT
Du Preez Erasmus het die naweek deelgeneem aan die Boland Kavaliers O/15-proewe en eindig op nommer drie in die Kavaliers A-span. Baie geluk, Du Preez. Hoërskool Swartland is trots op jou puik prestasie.










