Laerskool Newton tennisspelers neem deel aan die Synergy Cup
ADVERTISEMENT
Die volgende tennisspelers van Laerskool Newton gaan die Noord Kaap verteenwoordig die komende naweek (28 Februarie 2025 tot 2 Maart 2025) in die Synergy Cup wat in die Boland gespeel word:
o.11
• Liamé Janse van Vuuren
• Henru Jonck
o.12
• Moya Rudman
• William De La Querra
o.13
• Kayla Ramsay
• Joha Bezuidenhout
• Allan Nel
Newton wens elke tennisspeler sterkte toe met hulle wedstryde.










