Goud vir Hoërskool Bellville tennisspeler
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville leerder, Albert Nel het aan die TSA Winelands Grand Prix deelgeneem. Hy was eerste in die o. 14-“Goud”-afdeling. Baie geluk, Albert! Die Hoërskool Bellville Leeus is trots op jou!
![]()










