Laerskool Courtrai leerders neem deel aan tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai het aan die Bredasdorp o.12 tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar deur die toernooi te wen.

V.l.n.r. Stehan Malherbe, Van Rheede Potgieter, Lara Schwabe, Mienke Troskie, Elisa Ehlers, Münke Blom, Kyle Liebenberg, Roux Janse van Rensburg. (al die spelers is graad 6)









