Hoërskool Witteberg Kwartaal 1 Top 10 Akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg het op Vrydag 29 April sy akademiese presteerders vir kwartaal 1 vereer vir hul harde werk. Ons akademiese standaard is voorwaar ons trots.
Gr. 8 Top 10
Van links voor: Tria-Mari Strydom (2e), Nicke Mienie (3e), Anna Goosen (5e), Ebose Akeke (6e), Emmelize Lamprecht (8), Mieke Bester (7), Stephan Uys(10e) Afwesig: Sumari Eksteen (1e), Zané Wessels (3e), Juané Loubser (9e).
Gr. 9 Top 10
Van links voor: Jané de Villiers (1e), Hugh Enslin (2e), Charl Hattingh (3e, afwesig), Amy Kotzé (4e, afwesig), Like Bernard (5e), Heleen van Pletzen (6e), Marichelle Spies (7e), Mignon Thomas (8e), Henke Minnaar (9e), Andrea Steynberg (10e), Keryn Woodage (10e)
Gr. 10 Top 10
Van links: André Hauptfleisch (1e), Simoné Venter (2e), Jeandré Delport (3e), Gideon Grové (4e), Laura Shepherd (5e, afwesig), Cari Dissel (6e), Karien Bezuidenhout (7e), Bongi Radebe (7e, afwesig), Tumelo Kokonyane(9e), Ellene Pieterse (10e, afwesig)
Gr. 11 Top 10
Van links: Hanno van der Merwe (1e), Amanda Casal (2e, afwesig), Mariné du Plooy (3e), Ané Beneke (4e), Panashe Gomo (5e), Ziané Lottering (6e), Eileen Matthee (7e), Mariné Fourie (8e), Matthew Woodage (9e), Luca Fourie (10e)
Gr. 12 Top 10
Van links: Ella Steynberg (1e), Gustav Hauptfleisch (2e), Hendré de Boer (3e), Lilandi de Klerk (4e), Elana Enslin (5e), Ose Akeke (6e), Alana Hansen (7e), Tineke Bakker (8e), Lineo Kokonyane (9e), Carlo van der Merwe (10e)










