Laerskool Courtrai leerders wys hul staal by ATKV-redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai leerders wys hul Staal by ATKV-redenaars. Die volgende Leerders het met hulle interessante onderwerpe die gehoor aan hul lippe laat hang:
- Amelia Woest Gr 6. Die kleurryke pad na die gulde middeweg.
- Grant van Wyk Gr5. Jou kring bepaal jou koers.
- Suné Snyman Gr4. Elke Veearts, is sy sout werd.
- Alexander Woest Gr 3. Groente is die wêreld se grootste klankbesoedelaar.
- Logan van Wyk Gr2. ñ Huisie by die see, is ñ slegte idee.











