Laerskool Worcester-Oos vier Wêreldboekedag
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos se geliefde bibliotekaresse, juf. Elsa, het haar liefde vir boeke met die gr. 1-maats gedeel. Die maats het toegang tot die pragtige biblioteek en mag hulle eie boeke uitneem om hul liefde vir lees voort te sit.
















