Distriksleeskompetisie (Gauteng-Noord) prestasie vir Laerskool Tygerpoort
ADVERTISEMENT
Ses graad 7-leerders het deurgedring na die finaal van die Gauteng-Noord Distrik se leeskompetisie, waar hulle uitstekend presteer het.
- Chloé Butler: 1 ste plek (English Unprepared Reading)
- Isabella Shiells: 1ste plek (English Prepared Reading)
- Hendrik Botes: 1ste plek (Afrikaans Onvoorbereide Lees)
- Mieke Pretorius: 2de plek (Afrikaans Onvoorbereide Lees)
- Anja Joubert: 1ste plek (Afrikaans Voorbereide Lees)
- Clara Blignaut: 5de plek (Afrikaans Voorbereide Lees)
Laerskool Tygerpoort het ook die skooltrofee ontvang vir die algehele eerste plek tydens die leeskompetisie.
![]()










