Hoërskool Langenhoven netbalspelers is opgeneem in die Netbal Edenspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nege netbalspelers wat in Eden-spanne opgeneem is. Hierdie Dasse gaan vanaf 3 – 6 Julie 2024 aan die Interdistrik-toernooi wat op Hoërskool Langenhoven se bane plaasvind, deelneem.
- 0.13 -Emma- Lee Lombard
- 0.15 – Inge Robertson
- 0.15 – Jo-ann Jacobs
- 0.16 – Charoné Rossouw
- 0.16 – Alexandrea Saayman
- 0.17 – Sue-Cashia Pyck
- 0.18 – Elri Wait
Dasse opgeneem in Wes-Kaapspanne:
Die skool is baie trots op drie van ons netbalspelers wat in verskillende Wes-Kaapspanne opgeneem is. Tatum Riddles, ‘n graad 8-leerder, is gekies vir die o.14 Cedars-span, wat vanaf 16 – 19 Junie, aan die All Ages SA Toernooi in Boksburg, gaan deelneem. Sharnice Jansen, ‘n graad 11-leerder, is gekies vir die o.17 Cedars-span en Khiara Hans, ‘n graad 12-leerder, is vir die o.18 Cedars-span, gekies. Die o.17’s en o.18’s gaan aan die TNC-toernooi (Telkom National Champioenships), vanaf 26 – 30 Junie te Pretoria, deelneem.
- 0.18 – Amy Silva
- 0.18 – Nelmari la Grange
- 0.18 – Tatum Riddles
- 0.18 -Sharnice Jansen
- 0.18 – Khiara Hans





















