President Brand Primêr dogters woon Netbalkliniek by
ADVERTISEMENT
Op 16 en 17 Februarie het ons o.12 en 0.13 Netbaldogters aan die eerste President Brand Primêr Netbalkliniek deelgeneem. Hierdie kliniek is geborg deur McDonald’s en is aangebied deur Karla Pretorius. Die toernooi is deur 16 skole van so vêr as Potchefstroom bygewoon.
![]()










