Hoërskool Noordheuwel Junior tennisspanne presteer uitstekend by die Buffelspoort Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Die Junior tennis seuns van Hoërskool Noordheuwel het deelgeneem aan die Buffelspoort Tennistoernooi.
Uitslae:
- Ons A-span is toernooi-wenners.
- Die B en C span het onderskeidelik 4de en 5de plekke behaal
Baie Geluk.











