Laerskool Randhart Tennis speel in die Oos-Gauteng Rising Stars Toernooi
ADVERTISEMENT
Saterdag het Laerskool Randhart se 1ste tennisspan aan die Oos-Gauteng se Rising Stars Tennistoernooi deelgeneem. Beide die seuns en dogters se 1ste span het eerste geëindig teen 5 kompeterende skole. Welgedaan!












