Worcester-Noord Primêre Skool Kleure-Atletiek 2025 Trofeewenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Worcester-Noord Primêre Skool wat uitsonderlik presteer hetby die Kleure-Atletiek 2025:
- Zeta George – Victrix Ludorum en beste baanitem (o. 12 75mH)
- Isabella Vermaak – beste velditem (verbeter meisies o. 10 gewigstootrekord na 9.26m)
- Johan Jooste – Victor Ludorum en beste velditem (verbeter seuns o. 9 verspringrekord na 4.39m)
- Caleb Irish – beste baanitem (verbeter seuns o. 12 75m hekkiesrekord na 11.47s)
Julle maak ons baie trots Noordjies en ons sien uit na die res van die atletiekseisoen wat voorlê.



















