AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Helderberg International School Marks Mandela Day

  • St Dominic’s Catholic School for Girls Leadership Team

  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball


Regional NewsSwartland and West CoastVredendal SekondêrWestern Cape
Home›Regional News›Vredendal Sekondêr hoofseun 2025 deel sy inspirasie storie

Vredendal Sekondêr hoofseun 2025 deel sy inspirasie storie

By Karien Frans
1st December 2025
241
0

ADVERTISEMENT


Share:

Jenicton Julies 18 jaar, ň trotse leerder van Vredendal Sekondêr deel sy inspirasie strorie.

In ’n wêreld waar jongmense dikwels stil staan, laat ek myself hoor. My reis is een van toewyding, leierskap en diens aan ander. Oor die afgelope paar jaar het ek probeer om ’n rolmodel te wees vir my maats  nie net deur woorde nie, maar deur dade. Ek het besef dat leierskap nie net gaan oor wat jy sê nie, maar oor hoe jy ander inspireer en ondersteun om die beste weergawe van hulself te wees.

Jenicton Julies

Van 2023 tot 2025 het ek by die Wes-Kaapse Kinderkommissaris se kantoor gedien as kinderregeringsmonitor, adviseur, mentor en selfs reisambassadeur. Dit was ’n tyd van groot leer en pret gedurende hierdie reis het ek ongelooflike mense ontmoet wat verewig ñ spesiale plek in my hart sal hê. Ek het geleer hoe om na ander se behoeftes te luister, hoe om uitdagings met geduld aan te pak en hoe om ’n positiewe verskil te maak. Ek het ook die Voorsitter van ons ATKV Jeugtak Maskam voorsit, en by die skool het ek as SBL-lid vir die afgelope 2 jaar gedien en in 2025 was ek die hoofseun.

My toewyding het nie ongesiens verbygegaan nie. Verskeie mediaplatforms, insluitend Ons Kontrei, Son Koerant en MAVRICKIDS, het my leierskap en impak beklemtoon. Ons waarnemende skoolhoof  het my onlangs treffend beskryf toe ek gekroon was as my skool se Ambassadeur.

Links tot regs: mnr HEC Engelbrecht (Waarnemde Prinsipaal, Jenicton Julies , IS Cloete(Waarnemde Adjunk Prinsipaal)

“In my 38 jaar van skoolhou het ek nog nooit so ’n besonderse leerder teëgekom nie. Hy is ons skool se tydhouer en klankingenieur  en is altyd bereid om oral betrokke te raak” het hy gesê My doel is nie om te spog met alles wat ek op so ’n jong ouderdom bereik het nie. Ek wil vir ander jongmense, veral van die platteland, wys dat hulle in beheer is van hul drome. Ek wil hulle herinner dat drome net geie droom word nie  hulle kan geleef word. Ek wil hê hulle moet weet dat, ongeag jou begin, jou omstandighede of die uitdagings wat jy in die gesig staar, dit steeds moontlik is om jou eie pad te kies en jou visie te volg.

Onthou, drome is nie net vir diegene wat seker is van hul pad nie. Drome is vir almal, ook vir dié wat nog uitvind wie hulle is. Jou droom kan klein begin, maar met geloof, harde werk en volharding kan dit iets groots word. Glo dat jou begin nie jou einde bepaal nie. Elke stap, hoe klein ook al, bring jou nader aan jou doelwit.

Jenicton Julies en Voormalige Kinderkommissaris Christina Nomdo

Ek het geleer dat elke dag vol geleenthede is. Party groot, ander klein, maar elkeen dra by tot wie jy word. Party geleenthede klop hard aan jou deur; ander wag stil dat jy hulle raaksien. Moenie bang wees om hulle aan te gryp nie, want elke kans wat jy neem bring jou nader aan jou drome. Soms beteken dit dat jy uit jou gemaksones moet beweeg, soms dat jy iets nuuts moet probeer, en soms dat jy net moet volhard wanneer dinge moeilik lyk. Dit is in daardie oomblikke dat jou karakter gevorm word en jou drome gestalte kry.

Soms het die wêreld mense nodig wat aan die onmoontlike glo. Ek probeer een van daardie mense wees. Ek glo dat elke jongmens, ongeag waar hulle vandaan kom, die potensiaal het om groot dinge te bereik. Laat God teen alle tye jou leidsman wees om jou paaie gelyk te maak. Vertrou die proses, glo in jouself en onthou altyd dat drome nie net vir diegene is wat reeds weet wat hulle wil hê nie, maar vir almal wat durf glo en durf werk. Elke dag is ’n nuwe kans om te groei, om ander te inspireer en om jou eie pad na jou drome te volg.”

 

TagsInspirasie
Previous Article

Worcester-Noord Primêre Skool Kleure-Atletiek 2025 Trofeewenners

Next Article

Worcester-Noord Primêre Skool Pa-en-Dogtersdans

Share:

Related articles More from author

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Johan Mitton inspireer HS Ermelo leerders

    30th August 2022
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool OverbergOverbergRegional NewsWestern Cape

    Bekende Afrikaanse sanger bring inspirerende boodskap aan Laerskool Overberg

    23rd June 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Bekende roeier besoek Laerskool Aliwal-Noord

    23rd October 2024
    By Karien Frans
  • BolandPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    Paarl Boys’ High hosted their annual Blues at Boys concert

    25th May 2022
    By Andreneza Damonse
  • BolandHoër Landbouskool BolandOakdale LandbouskoolRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Premier Interschools: Boland Landbou vs Oakdale

    26th August 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool TzaneenLimpopoRegional News

    Laerskool Tzaneen netbalspelers verwerf Limopo netbal kleure

    9th May 2023
    By Karien Frans

  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland skaakspelers hou naam hoog

  • HighveldLaerskool TrichardtMpumalangaRegional News

    Laerskool Trichardt leerders geniet ‘n suksesvolle boogskiet seisoen

  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai atleet presteer uitstekend in Eswatini

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us