Hoërskool Bredasdorp Atletiek uitslae van die Outeniqua Top 10 byeenkoms
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp Atletiek uitslae van die Outeniqua Top 10 byeenkoms. HSB se Top 10-atlete het op 22 Oktober aan die Outeniqua Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die BD’s het puik presteer. Johané Beukes het ‘n silwer medalje vir gewigstoot verower, met ‘n pragtige afstand van 12,45m. Dit is ook haar persoonlike beste. Tristan Tayob het ‘n silwer medalje vir driesprong, met ‘n afstand van 12,94m, verower.
Tristan en Johane










