Atlete van Laerskool Klipfontein skryf geskiedenis in SA Atletiek
ADVERTISEMENT
Nina leerder van Laerskool Klipfontein , die roos tussen al die dorings! Sy eindig 2de in Suid-Afrika met gewigstoot!Baie geluk, Nina! Ons is baie trots op jou!
Dis hoe dit gedoen word! Matamando, jou yster! 2de in Suid-Afrika met Diskus! Ons is baie trots op jou!
Nhlakanipho jou doring! 4 de in Suid-Afrika in Hoogspring en 6de met 75m Hekkies! Dit wil gedoen wees! Ons sien uit na die uitslae.













