HTS John Vorster krieketspelers speel een van die dae oorsee krieket
ADVERTISEMENT
HTS John Vorster krieketspelers speel een van die dae oorsee krieket! Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat uitgenooi is om later vanjaar in die Verenigde Koninkryk (UK) te gaan krieket speel:
- Janu Olivier O/19
- Craig Oberholzer O/19
- Paul Lidddle O/19
- Shaun Stoltz O/19
- Lourens Toerien O/15














