Hoërskool Centurion het die matriekhokkieseuns gegroet
ADVERTISEMENT
Hoërskool Centurion het die matriekhokkieseuns gegroet waar hulle hul laaste wedstryd vir Hoërskool Centurion gespeel het. Julle manne het groot gees gedurende die seisoen gewys en uitstekende hokkie gespeel. Vir die graad 11’s, die o. 16 A-span en die o. 14 A-span begin die af-seisoen se hokkie-oefening volgende maand op ons eie astrobaan.
Uitslae:
- o. 14A: 0-3
- o. 16A: 0-6
Eerste span: 2-3










