Hoërskool Eldoraigne is skaak liga wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op al drie ons skaak ligaspanne (o.15, o.17 en o.19). Hulle is onoorwonne en eindig almal eerste in hulle ligapoel. Al drie die spanne dring deur na die D4 uitspele wat in die derde kwartaal sal plaasvind.











