Laerskool Kathu leerder op pad na skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Die JTG-verteenwoordiger van skaak het vir ons goeie nuus gebring. Laerskool Kathu leerder Alexander van Niekerk is gekies om provinsiaal aan die JTG Interpro (Spartan Bishoptoernooi) deel te neem vanaf 23-25 Mei. Baie geluk en baie sterkte, Alexander!












