8 leerders verteenwoordig Hoër Jongenskool Paarl in Kaapse Wynlandskaakspan
ADVERTISEMENT
8 Hoër Jongenskool Paarl leerders het die naweek van 6-8 Mei aand die Kaapse Wynlandskaakspan verteenwoordig by die Wes-Kaapse proewe in Mosselbaai.
o.15
20ste Oliver Sales
11de Ethan van Heerden
o.20
12de Bernard Badenhorst
o.18 afdeling
Zandre Grobler en Kian Blomerus het beide ‘n prestasie gradering bo 1100 behaal.
22ste Wium van Tonder
16ste Kobus Geyser










